Uiteindelik verloof

Nou is dit tyd om te Trou!

Sy

Wesmanie

"Driaan was my love at first sight prinses verhaal, van die eerste oomblik wat ons saam gedeel het tot nou het ek soveel liefde en omgee vir hom. In die derde jaar wat ons gekeis was het ek verseker geweet dat hy my trouman is.
Op 'n slegte dag kan ek vyf minute in sy teenwoordigheid wees en my aaklige dag is iets van die verlede. Driaan het soveel kwaliteite waarvan ek net gedroom het, daarom is ek dankbaar dat Liewe Jesus so goeie man vir my toe ken. Met niemand anders sal ek sewe sakke sout wil op eet nie."

Driaan

"Van skool verliefdes tot trou, Ek kan nie glo hoe ver ons al gekom het nie, maar ek is elke dag dankbaar vir haar. Ons het al moeilike tye gehad en kon deur dit werk, sy verstaan my, sy help my, sy inspireer my en sy het my lief, Ek sien dit in die manier wat sy vir my kyk. Bo alles wil ek haar net dien soos wat God dit van my verwag."

Hy