Nou is dit tyd om te Trou!
Ons vier die wonderlike geleendheid op Ankawini Safari Ranch.
Ankawini is geleë 90km buite Windhoek.
Let wel dat alle karre sal die grondpad kan ry, maar bakkies en SUV's word aanbeveel.
Daar is genoeg lê plek vir elke kop en opsies vir elke sak.
Nota: Eco rooms, tente en backpackers het nie en-suite badkamers nie, almal deel netjiese gesamentlike badkamers.
Met bespreking moet 50% deposito van kamer fooi betaal word.
Die res van die betaling moet asseblief teen 9 Desember 2020 volledig betaal wees.
Ons verstaan dat Januarie soms 41 dae het.
Vir meer informasie of om jou verblyf te bespreek:
Geen telefoniese besprekings word aanvaar nie, slegs aanlyn of per epos.
Die naweek begin al Vrydag middag en almal is welkom
Kontantkroeg is teen alle tye beskikbaar.
Verskeie aktiwiteite is beskikbaar:
'n Lekker groot swembad vir die warm somer son.
Wildrit wat elkeen self kan ry.
Kleiduif skiet(Reël vooraf)
Volleyball
Vrydagaand is kenmekaar bring en braai.
Lekker buffet is elke oggend beskikbaar teen N$ 95.00 per persoon.
Vir die wat teen Saterdag middag lig op die maag is, sal daar kos te koop wees (meer informasie sal later deurgestuur word) of selfsorg is ook 'n opsie.
Seremonie begin 4:30.
Peuselhappies sal beskikbaar wees na die seremonie.
Sorg dat jou dansskoene aan is, want dan begin die Vorster-feesviering.
Alle goeie dinge kom tot op 'n einde. Almal moet ongelukkig teen 11:00 Ankawini verlaat.
Nou is dit tyd om te Trou!
Ons vier die wonderlike geleentheid op Ankawini Safari Ranch.
Ankawini is geleë 90km buite Windhoek.
Let wel dat alle karre sal die grondpad kan ry, maar bakkies en SUV's word aanbeveel.
Daar is genoeg lê plek vir elke kop en opsies vir elke sak.
Nota: Eco rooms, tente en backpackers het nie en-suite badkamers nie, almal deel netjiese gesamentlike badkamers.
Met bespreking moet 50% deposito van kamer fooi betaal word.
Die res van die betaling moet asseblief teen 9 Desember 2020 volledig betaal wees.
Ons verstaan dat Januarie soms 41 dae het.
Vir meer informasie of om jou verblyf te bespreek:
Geen telefoniese besprekings word aanvaar nie, slegs aanlyn of per epos.
Die naweek begin al Vrydag middag en almal is welkom.
Kontantkroeg is teen alle tye beskikbaar.
Verskeie aktiwiteite is beskikbaar:
'n Lekker groot swembad vir die warm somer son.
Wildrit wat elkeen self kan ry.
Kleiduif skiet(Reël vooraf).
Volleyball.
Vrydagaand is kenmekaar bring en braai.
Lekker buffet is elke oggend beskikbaar teen N$ 95.00 per persoon.
Vir die wat teen Saterdag middag lig op die maag is, sal daar kos te koop wees (meer informasie sal later deurgestuur word) of selfsorg is ook 'n opsie.
Seremonie begin 5 uur.